Kanaal 7 app for iPhone and iPad


4.7 ( 3887 ratings )
Music Entertainment
Developer: FastCast4u Ltd
Free
Current version: 1.0, last update: 7 years ago
First release : 18 Mar 2016
App size: 3.2 Mb

Kanaal 7 Namibia Afrikaans

Kanaal 7 is ’n Christen Radiostasie wat regdeur Namibia op FM in Afrikaans uitsaai en wêreldwyd deur die Internet.

Kanaal 7 is ’n onafhanklike Christen Radiostasie wat sedert 1993 regdeur Namibia op meer as 30 FM senders uitsaai.
Inhoud bestaan uit Christen (Gospel) musiek, geselekteerde Sekulêre musiek sowel as Christen Boodskappe en Getuienisse.
Aktuele sake en nuusbulletins is ook ’n integrale deel van Kanaal 7 se uitsendings.